Wegraping op ’n bord

KOS

Wegraping op ’n bord

ALETTA LINTVELT dink terug aan haar eerste mondvol kerrie en hoe dit die rigting van haar lewe verander het. Maak gerus haar eenvoudige blomkoolkerrie waar alles oor al die geure gaan – soos dit hoort met kerrie.

EK het met vaalkos grootgeword. Die enigste rede vir die pakkie matige kerriepoeier in my ma se spens was om bobotie of afval liggies mee te geur.

My familie is die mees onavontuurlustige eters in die heelal met die palet van skilpaaie. Sout, peper en koljander was die omvang van hulle smaakspektrum. Was dit die armoede van die Boesmanland of bloot die bestaan op afgeleë plase en die verte van winkels ? Of dalk my oergrootjies se Hollandse herkoms?

Skrywers en boeke en brandkos..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.