Só maak mens marmelade met ’n wavrag vrugte!

KOS

Só maak mens marmelade met ’n wavrag vrugte!

As 'n entoesiastiese ou vriend jou met 'n halwe bakkievrag sitrusvrugte oorweldig, sit jy skouer aan die inmaakwiel. Maar met een hand op die koperpot sweer jy: Nooit weer nie! EMILIA SMUTS vertel.

MARMELADE is oud. Die eerste resepte daarvoor is in die 16de eeu opgeteken. Maar dit begin dié ouderdom nou wys. 

Koolhidrate waaruit marmelade bestaan, is deesdae wat botter en dierevet in die 1970’s was toe die hele platteland ewe skielik cholesterol gehad het en botter en vet uit huise verban is ten gunste van margarien en plantolie. Deesdae is koolhidrate, veral suiker, die Aaklige Attie.

Maar niemand het dit al vir Paits vertel nie. Ek en Paits kom al jahááre saam, nog lank voor die regsman my kom staan en verlei het. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.