KI sal nie kitaar in musiekbedryf slaan

MUSIEK

KI sal nie kitaar in musiekbedryf slaan

Hy glo nie kunsmatige intelligensie gaan die internasionale musiekbedryf die nekslag toedien nie, skryf KERNEELS BREYTENBACH.

JAMMER, maar ek glo nie die stories dat KI (kunsmatige intelligensie) die musiekbedryf gaan vernietig nie. Die internasionale musiekbedryf wurg aan sy eie onnoselheid, dit is waar, maar KI gaan hom nie die nekslag toedien nie.  

Konserte bly bobaas

Sedert die stigting van die Edison Speaking Phonograph Company in 1878 het platemaatskappye ’n mag geword wat ’n enorme invloed op die verspreiding van musiek in alle lande gehad het. Die koms van rockmusiek in die 1950’s het hulle mag buite alle proporsies laat groei. Sonder ’n platekontrak kon geen musiekkunstenaar ’n suksesvolle loopbaan hê nie. Die platemaatskappye het hulle kitare geslaat en almal het gedans...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.