DIE Innovation Africa-proefplaas is net noord van die luukse buurte van die ou ooste van Pretoria geleë, weggesteek agter die L.C. de Villiers-sportterrein. Skape, landerye en navorsingsentrums is sigbaar van die N1- en N4-snelweë wat aan die noorde en ooste van die kampus grens.
Dit huisves enigiets van ingenieurswesesentrums tot kwekerye, met programme wat strek van avokadonavorsing tot boerdery met kunsmatige intelligensie − 'n speelplek vir navorsers.
Dis by die suiwelnavorsingseenheid hier waar Lize Erasmus in 2021 sowat drie maande saam met Holstein-koeie deurgebring het...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.