Brandnetel-risotto vermurwe skoonma se hart

KOS

Brandnetel-risotto vermurwe skoonma se hart

Vir 'n oud-Weskusser was hierdie die wenresep wat haar Italiaanse skoonma ‘perfecto' laat uiter het, skryf EMILIA SMUTS.

DELANA kan nie haar skoonma se naam onthou nie. ’n Ou laai, dié naamgevergetery. Mý naam kon sy nie onthou toe ons eerstejaar-kamermaats was nie. Maar dis nie die eintlike begin van die storie nie.

Die storie begin eendag met skemerdonker teen ’n bult in Malawi, toe ’n Italiaanse dieselenjinvirtuoos ’n jong Afrikaanse vrou op ’n fiets te hulp gesnel het. Hulle is later met drie honde na die Veneto toe. Na ’n halfklaar huis wat Rino naby Battaglia Terme, naby Padua, naby Venesië gehad het.

Maar Delana se kwalifikasies is aanvanklik nie in Italië erken nie en sy het daarom saam met die buurt se tannies by die plaaslike boere gaan inval om in die Augustus-hitte met die oes te help. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.