Aunt Mill se Rysstew

KOS

Aunt Mill se Rysstew

Klink tog ’n glasie op Aunt Mill wanneer jy hierdie smullekker gereg geniet, want jy sal spyt wees as jy dit misloop, skryf EMILIA SMUTS.

MY ma se jongste suster is getroud met Aunt Mill se seun.  As jy na Glennie kyk – suksesvolle dokter, rolbalkampioen, bon vivant – sal jy nie sê sy ma was een van 12 kinders van die platteland van Wiltshire nie. 

Aunt Mill kon hard werk, want dit was wat oorlewing destyds beteken het: om as klein meisietjie om vieruur op te staan om koeie te melk – en dan het die dag se werk begin.

Dieselfde werksetiek het sy later toegepas toe sy as ’n verpleegster opgelei is en gewerk het (Aunt Mill kon tot op die dag van haar dood nie ’n woord Afrikaans praat of verstaan nie) en Noord-Zimbabwe toe is.  Daar het sy Oom Dick ontmoet, ’n grofsmid wat op die spoorweë gewerk het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.