Nuwe liefling, Carlito Alcaraz, troef Djokovic, Tour én Bokke

SPORT

Nuwe liefling, Carlito Alcaraz, troef Djokovic, Tour én Bokke

Terwyl LOUIS DE VILLIERS die naweek vervaard van sportkanale verwissel het tussen Wimbledon, die Tour de France en die Bokke, was dit Carlos Alcaraz se epiese sege oor Novak Djokovic wat die kishou geplant het.

SONDAGOGGEND was die openingsparagraaf hiervan nog: En daar was ’n geween en ’n gekners van tande.

Toe vat die Tour de France en Wimbledon nogmaals vlam. Het vervaard sit en heen en weer kliek voor die besef dat dit verstandiger sou wees om die opdraande teen Mont Blanc liefs op te neem vir agterna en te sien hoe Carlos Alcaraz sportgeskiedenis maak.

Toe hou ek sommer ook skielik veel meer van Novak Djokovic. Eerstens omdat hy inderdaad geklop kan word en tweedens omdat hy met goeie maniere kan verloor...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.