Mavericks en die politiek van paaldans

VOYEUR

Mavericks en die politiek van paaldans

Seksuele kapitalisme is vreesloos, soos 'n man op Viagra, skryf HENK SERFONTEIN nadat hy 'n draai by 'n luukse gentlemen's club in Kaapstad gaan maak het.

DIS al maande sedert ek my intrek in my nuwe studio met die redelik aanstellerige naam Burleigh House in Barrackstraat geneem het.

Aan die beginpunt van die straat, reg langs die barbier, is The Cousins Trattoria, waar jy jou kan verlustig in hulle geil tagliolini met room, sampioene en tiemie wat teatraal in ’n Grana Padano-kaaswiel voor jou rondgewoel word. Op die ander punt, op die hoek met Buitenkantstraat, is daar Mavericks, die luukse gentlemen’s club vir die oordeelkundige voyeur.

Ek voel nou al maande lank uitgelewer aan en vasgevang tussen die versoeking van ’n ryk pasta aan die een kant en die belofte van ’n paaldans aan die ander. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.