Langverwagt se lemoenpoeding

KOS

Langverwagt se lemoenpoeding

Oordaad kry nuwe betekenis as jy eers dié kroon op legendariese Sondagfeeste op 'n Bolandse wynplaas proe, skryf EMILIA SMUTS.

DAAR’S iets aan Langverwagt. Dit lê net buite Kuilsrivier, op die rand van alles wat sieldodend aan die stad is.

Ry jy deur die plaashek, is daar damme en wingerde en steendenne, maar niks wat jy nie op talle ander wynplase in die Boland sal sien nie. Dis eers wanneer jy die werfmuur nader dat die plek se betowering uitloer. En uitbars soos jy deur die ingang ry en jou eensklaps midde-in my tannie Janette se wondertuin bevind: eeu-oue akkerbome, ’n ensiklopedie vol inheemse en eksotiese plante, geplant met ’n trefseker oog vir die skoonheid van die enkele plant én van die geheel.

En les bes ’n hele trop poue, wat smiddae op die plaashuis se stoep sit en vere stryk terwyl hulle vir hulle kos wag...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.