Onderbroekdronk of pilates teen die muur?

TRENDS

Onderbroekdronk of pilates teen die muur?

Hoe kies ’n mens tussen al die gesondheidsgiere, welstandadvies en eetplanne waarmee die media ons daagliks bombardeer? Dit is vir BIANCA DU PLESSIS so verwarrend, sy wil glad niks kies nie.

DIE oggend van my 50ste word ek wakker en gryp my foon om te kyk of daar boodskappe is.

Op Facebook verskyn ’n advertensie met ’n draadkar van ’n vroutjie wat vra: “Do you want to lose belly fat?” Hoe weet sy, wonder ek. Op Instagram 'n paar minute later gil die einste Gollum-mensie: “Whatever you do, don’t do cardio!” Asof ek sou, dink ek verontwaardig.

Ongevraagde raad..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.