WAT ons nie aldag mooi verstaan nie, is dat ’n mens op hoër as ’n sekere ouderdom wel ’n sekere lewensvlak moet bereik voor jy gereed kan wees om te begryp dat jy nie aan ’n troeteldier ’n huis gee nie, maar dat die dier vir jou ’n tuiste skep. ’n Vastige middelpunt in ’n ewig middelpuntsoekende lewe.
Radar teen Verkeerde Vriende
Troeteldiere anker jou tot veel meer as huislike roetine en volwasse selfdissipline. Dis ’n liefdevolle lat vir jou gat wat jou versigtiger laat draf en dikwels boonop teen Die Verkeerde Vriende beskerm...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
RUBRIEK
Sussa Terrorissa Wolmarans
Troeteldiere is engelewerk, radarroep en 'n vastige middelpunt, skryf JAN WOLMARANS.
Deel
WAT ons nie aldag mooi verstaan nie, is dat ’n mens op hoër as ’n sekere ouderdom wel ’n sekere lewensvlak moet bereik voor jy gereed kan wees om te begryp dat jy nie aan ’n troeteldier ’n huis gee nie, maar dat die dier vir jou ’n tuiste skep. ’n Vastige middelpunt in ’n ewig middelpuntsoekende lewe.
Radar teen Verkeerde Vriende
Troeteldiere anker jou tot veel meer as huislike roetine en volwasse selfdissipline. Dis ’n liefdevolle lat vir jou gat wat jou versigtiger laat draf en dikwels boonop teen Die Verkeerde Vriende beskerm...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Samesyn as jy nie meer jagsjonk is
Janneman en die liederlike Lieder-abend
Nuwejaar hoort in Skeptember
’n Oujaarsode aan die Rockspaaider
Die kerkbasaar is nie meer wat dit was nie
Deel
-
Deel
Jan Wolmarans
BydraerJan Barend Wolmarans boer op Tulbagh met sketse en prente. Hy leef van brood, wyn, olywe, hondeliefde en geloof in die mooi van die verkeerde lewe.