Atoombom, vrouefilosowe, donder en details van verhoudings

KERNEELS LEES WYD

Atoombom, vrouefilosowe, donder en details van verhoudings

KERNEELS BREYTENBACH slyp weer jou aptyt vir die jongste blitsblaaiers op die mark.

DANIEL SILVA se spioenasieromans is vir my ’n vreemde soort verslawing, danksy sy uitsonderlike manier om wêreldgebeure te antisipeer. Maak nie saak wat in die wêreld gebeur nie, jy kan maar aanneem dat Silva, danksy sy konneksies met CIA- en MI6-spoke en sy eie joernalistieke snuffelspiere, met sy jongste roman vir jou insae sal gee in presies wat aan die gang is.

Die sewende bom

The Collector sukkel om aan die gang te kom, soos die meeste van Silva se romans oor die lewe en loopbaan van die Israeliese superspook Gideon Allon. Ons ken die patroon – The Collector is die 23ste titel in die reeks...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.