Kropgevoelens en vasvrafeite

KERNEELS LEES WYD

Kropgevoelens en vasvrafeite

KERNEELS BREYTENBACH lig ons in oor die jongste moetleesboeke vars van die drukpers.

IN Afrikaans praat ons van “kropgevoel” – daardie intuïtiewe reaksie wat mens soms oor mense, insidente of plekke kry. Jy ontmoet iemand vreemds en jy weet dadelik jy gaan van hom/haar hou – of andersom. Jy stap in ’n vertrek in, en jy het skielik ’n gewaarwording dat jy reeds hier was. Of jy klim op ’n wildvreemde lughawe van ’n vliegtuig af, en jy voel dadelik tuis.

Waar kom daardie kropgevoelens vandaan?

Vreemde vibrasies..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.