Van satire tot roekelose toebroodjies

KERNEELS LEES WYD

Van satire tot roekelose toebroodjies

KERNEELS BREYTENBACH het ’n kraai se oog vir blink goed as dit kom by boeke. Lees en probeer gerus byhou.

EK het ’n vriendin, almal noem haar Hettie, wat elke nou en dan vir my in my oor fluister as daar ’n boek is wat ek eenvoudig móét lees. Verlede week kom haar boodskap: Georgi Gospodinov se Time Shelter. Van alles wat sy nog vir my aanbeveel het, is hierdie die heel beste. Die roman wat die Man Booker- internasionale literêre prys verlede jaar gewen het

Orgaan vir ironie

Dis ’n boek wat mens liefs nie in een sitting moet aanpak nie. Skep tussenposes soos etes en slapies, maar jy sal vind dis moeilik. Aan die een kant is daar dinge wat mens hard wil laat bulder van die lag, maar jy hou terug, want dit is te skrynend waar. In ’n era van politieke korrektheid lees dit soms soos iets wat by die fatsoenlikheidsbrigade verbygeglip het. Dit het my dikwels laat terugdink aan Milan Kundera se vroeë werke...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.