Waarom ons beter leef as ons voorsate

HAMBIDGE PRYS EN PIETS

Waarom ons beter leef as ons voorsate

JOAN HAMBIDGE vind Johan Fourie se boek vol literêre verwysings insiggewend en fassinerend.

I

Hierdie is ’n boek wat ’n mens vir al die doemprofete moet aanbeveel. Dit is ’n hoogs leesbare en wonderlike analise van die fenomeen rykdom en hoe ons beter leef as ons voorouers. Die boek gee raad oor hoe ekonomiese kwessies benader moet word.

Johan Fourie wys tereg op die ongelooflik slegte nuus wat ons daagliks bombardeer oor ekonomiese groei en vooruitsigte. Hy grond sy aannames op belangrike tye en oorgange in die geskiedenis en as spesialis in ekonomiese geskiedenis aan die Universiteit Stellenbosch, is dit deeglik begrond...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.