Filmmakers speel skaak met skrywers

HAMBIDGE PRYS EN PIETS

Filmmakers speel skaak met skrywers

JOAN HAMBIDGE beoordeel rolprente wat op boeke gegrond is: Watter vertolkings werk?

I

Films word dikwels gemaak van bekende boeke. Kazuo Ishiguro se The Remains of the Day (1989) is verfilm met Anthony Hopkins as Mr Stevens, wat Lord Darlington bly glo ten spyte van sy anti-Semitisme. Wat het ons hier nie alles nie: ’n briljante analise van klasverskille en die mag van die heerser uitgespeel selfs in ’n huishouding.

Postmortem (1990) van Patricia Cornwell, met dr. Kay Scarpetta, word ’n genoeglike rolprent...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.