Die walkie-talkie

RUBRIEK

Die walkie-talkie

Vele paaie lei na sukses op die skoolbanke vir dié wat straatslim is, skryf LAUREEN ROSSOUW.

BY ons op Riversdal kon jy al die kinders van ’n gesin gedurende ’n laerskoolloopbaan inhaal en verbysteek. Só was dit met die Davels: Georgina, Martin en Jeremy.

Ek was in st. 4 en op my laaste Davel: Jeremy. Hy was die slimste, al het hy ook ’n paar jaar te lank op laerskool vertoef.

Ek het in sub A met Georgina begin, maar moes haar daar agterlaat en vir Martin het ek in st. 3 verbygesteek, waar hy vir ewig vasgesit het. Sover ek weet, was dit net Jeremy wat dit verby st. 3, Miss Klonus en die tenses kon maak...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.