KFO, Plácido Domingo gaan met gehore toor

MUSIEK

KFO, Plácido Domingo gaan met gehore toor

Wanneer die Kaapstadse Filharmoniese Orkes lostrek, is dit tickets vir gehore, en hulle lente- en somerprogram ontlok belangstelling uit alle uithoeke, skryf MARGUERITE VAN WYK.

RACHMANINOFF se derde klavierkonsert tref my binneste met ’n bang, waar die 31-jarige Rus Dmitry Shishkin die Steinway laat sing, kreun en delikate lopies naatloos optower.

Wanneer sy vingers van links na regs oor die klawers gly, sien ek wildsbokkies oor savanne hardloop en diep in die basregister is daar ’n leeu wat brul … Die gehoor sug verwonderd, die orkes speel begeesterd. Drie staande ovasies volg.

Twee uur lank, omring deur musiek, is dit asof die son op jou skyn, diep in die stad, maar weg van haar sorge hier in die tuiste van die Kaapstadse Filharmoniese Orkes (KFO)...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.