Stampmielies is koesterkos én koningskos vir Isabella Niehaus

LAAT DIE POTTE PRUT!

Stampmielies is koesterkos én koningskos vir Isabella Niehaus

Tussen al die spogkos deur wat Isabella Niehaus in haar Duinhuis aan gaste voorsit, bly ’n bakkie stampmielies haar trooskos. Én haar gunsteling-bestandeel. Dit herinner haar aan ’n eenvoudige, gekoesterde Vrystaatse jeug, vertel sy aan MARGUERITE VAN WYK.

DAAR is troos in ’n pot stampmielies op die stoof, sê Bella. Sy onthou daai blink Hart-kastrol kleintyd in hul kombuis. Sy sien nog die roomkleurige Esse-stoof en die swart gepolitoerde linoleumvloer ...

Stampmielies is haar ding. In haar koslaai is daar áltyd ’n pak Champion-stampmielies.

Isabella Niehaus, bekend in koskringe vir haar Langtafel op die Duin en haar bekroonde resepteboek, Duinhuis: Smake & geure, is ’n boorling van die Vrystaat. As kind, vertel sy, was daar vir haar niks lekkerder as om saam met die twee vroue wat in haar ouerhuis gehelp het, Maria en Liza, om die potte stampmielies en morogo te sit en eet nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.