DAVID Chang is die stigter van die Momofuku-restaurantgroep in New York – waaronder een met twee Michelin-sterre. Maar sy beroemdste restaurant is waarskynlik die Momofuku Noodle Bar, 'n eenvoudige eetplek wat hy 2004, gestig het.
Chang is bekend vir sy wilde eksperimentele streep. Hy is 'n groot gees op die Amerikaanse kostoneel – uitgesproke en aweregs.
Tydens die Groot Grendeltydperk het hy, soos vele sjefs oor die wêreld heen, sy kosavonture vanuit sy grendelkombuis met ons gedeel. Behalwe, Chang is min gespin oor estetika (sy kosprogram op Netflix se naam is Ugly Delicious (https://www.netflix.com/title/80170368)). ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.