Lientjie se proe-en-onthou-resepte

KOS

Lientjie se proe-en-onthou-resepte

Daar is 'n onthou in elke proe, skryf LIENTJIE WESSELS en deel haar ma en ouma se uithaler-resepte.

EK stel soms onwetend vir myself alarms. Bloot omdat ek knoppies druk wat ek nie moet druk nie. Voor ek aan daai alarms kan verander, het dit my weer ontgaan.

So gaan daar om middernag na afloop van Vryheidsdag, 27 April, weer so 'n wekker af. Die deuntjie vir my ontwaking in die middel van die nag is 'n nuusuitsending op Radio 702. Die vrouestem praat oor hoe hierdie dag sy ontstaan gehad het, 29 jaar gelede.

Onmiddellik staan ek weer in daai ry by die Laerskool Monumentpark saam met my pa, min wetende dat hy 'n paar maande later sal weg wees. Ek is bly hy kon daai dag nog ervaar; dit was immers die toekoms waarvan hy my vertel het vandat ek kan onthou...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.