’n Fietrsyer van ’n ander planeet; en die seweskalender in ’n harwar

SPORT

’n Fietrsyer van ’n ander planeet; en die seweskalender in ’n harwar

Tensy vanjaar se Tour-wenner, Jonas Vingegaard, soos 'n Lance Armstrong huilend voor Oprah bieg, is LOUIS DE VILLIERS redelik oortuig hy oortree geen reëls nie. En die nuwe seweskalendar laat hom benoud hik.

SO, verlede week sterf een van my gunsteling-sangeresse en begin ek vermoed een van my gunsteling-sportsoorte is dalk ook op pad uit.

Maar julle weet, ek brand klaar vir ’n tune en hier sing die einste Jane Birkin ’n liedjie oor haar eensaamheid in Los Angeles nadat sy en Serge Gainsbourg destyds uitmekaar is. Om van geluk af te vlug omdat jy bang is dit kan nie hou nie:

Die sport?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.