Vonds van die week

AGTERBLAD

Vonds van die week

Hier is items wat jou lewe makliker of lekkerder kan maak.

  • 28 Julie 2023
  • Vrye Tyd
  • 2 min om te lees
  • artikel 22 van 29

Laureen Rossouw:

Operation Mincemeat (tans op Showmax) met Colin Firth en Matthew Macfadyen (van Succession-faam) is briljant.

Die fliek van sowat twee uur gaan oor 'n merkwaardige ware verhaal waarin twee Britse intelligensie-offisiere Duitse troepe in die Tweede Wêreldoorlog met 'n disinformasiestrategie om die bos lei. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.