15 vrae aan Anna-Mart

AGTERBLAD

15 vrae aan Anna-Mart

Sy het die eerste helfte van die jaar klaar geskiet aan die misdaadriller Reyka 2 vir M-Net en nou werk sy aan 60 word en geniet die winter in Franschhoek voor die kaggel, lees, ‘asem in’ en staan reg vir reis soos die gees hulle lei, het die geliefde en gevierde aktrise vir LAUREEN ROSSOUW gesê.

1. Is daar iets waaroor jy spyt is?

Ek sou graag 'n goeie argitek of bouer wou wees.

2. Is daar 'n film of ’n reeks waarin jy gespeel het wat jy nooit kon kyk nie?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.