15 vrae aan Nathan Trantraal

AGTERBLAD

15 vrae aan Nathan Trantraal

Hy werk tans aan die ‘final stages vanne graphic novel', vertel dié bekroonde rubriekskrywer, digter en kunstenaar vir LAUREEN ROSSOUW.

1. Waarna luister jy as jy alleen is?

My listening habits is baie eclectic. Byvoobeld soevê vandag wassit “Motherless” dee Killer Mike, “Miki Dora” dee Amen Dunes, “Vanishing Point” dee New Order, “El Llorar” dee Kronos Quartet en “Clash” dee Dave. Die quality van my dag is baie tightly gebind an whether ekke musical through-line kan vind virrie dag. As daa nie ’n emotional cohesiveness emerge ie, sukkel ek om inne mental balance te kom.

2. Watter publikasie lees jy elke dag?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.