Van grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.
AGTERBLAD
15 vrae aan Pieter Fourie
Sy nuwe riller, Ons Skulde, is pas gepubliseer en gaan oor wat bemindes aan mekaar doen, vertel dié skrywer en prof in politieke wetenskap aan LAUREEN ROSSOUW.
Deel
1. Wat lees jy elke oggend eerste?
Wanneer ek my oë soggens oopmaak, lê ek in die bed en skandeer die hooftrekke op Netwerk24, News24, BBC, CNN en Al Jazeera.
2. Wat is jou gunsteling-quote? ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Passasier van sy penis en die puin wat hy nalaat
Seuntjie in sepia teen die klipmuur in Clarens
Die stil gemeente van survivors
O die vreugde van spontaniteit!
Hart soos vuis – ’n opstopper in die midrif
Deel
-
Deel
Laureen Rossouw
Redakteur: Vrye TydskrifVan grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.