Lientjie se Mediterreense spens

RESEPTELOSE RESEPTE

Lientjie se Mediterreense spens

As jy hierdie items aanhou, kan jy sonder moeite honderde verskillende geregte maak. LIENTJIE WESSELS gee haar onontbeerlike lys en sewe staatmaker-resepte.

SAM SIFTON, een van die kosredakteurs van The New York Times, is ’n mens so na my hart. Sy boek No Recipe Recipes is so reg in my kraal. Die idee is dat mens nie presiese resepte nodig het om lekker kos te maak nie, wel die regte bestanddele.

Mense vra my gereeld waar moet hulle begin as hulle wil kook en dan wil hulle ook weet wat kook ek self vir my mense. ’n Vriend kom nou die dag op die antwoord van al twee vrae af toe hy deur my spensrakke en yskas kyk. Hy was in verwondering oor hoeveel verskillende produkte ek aanhou en daar en dan besluit ons ek moet ’n paar artikels skryf oor die belangrikste basiese items.

As jy hierdie produkte het, kan jy amper enige ding onder die son optower uit jou kombuis. Jy kan ook as ’t ware ’n kosreis na verskillende kulture en plekke onderneem deur die geurprofiel waarvolgens jy ’n gereg maak...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.