KOSFOENDI’S praat van koji as Japan se geheime wapen.
As jy nog nooit daarvan gehoor het nie, gee ek vir jou die verduideliking soos dit staan in die Woordeboek van Afrikaans vandag, een van Pharos se aanlyn woordeboeke:
koji s.nw. [geen meervoud] (Japannees) swam (Aspergillus oryzae) wat ensieme in rys, en ook gort, aktiveer sodat stysel in suiker omgesit word – by die maak van saki/saké, miso en sojasous gebruik: › Koji word bestempel as Japan se “nasionale skimmel” en sy oorsprong is ’n swam wat op gaar of halfgaar rys of gort gekweek word om miso, saké en sojasous te maak...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.