DIE Facebook-blad het nie geweet wat hom tref nie. Was dit nie dat die kommentaar op die knap-sit-kêrels in Afrikaans was nie, het die sensors waarskynlik al 'n hele paar keer met die skêr ingeklim. Die kwinkslae was eers versigtig, maar nou word daar laat waai. Mooi soos dié gespierde manne het skielik 'n ander dimensie gegee aan boere, trekkers, gesaaides en velskoene.
“Skielik wil ek boer. My oë trek skeel, my asem roggel, my knieë gee in, my hart klop soos karperde. Ek wil plant en saai,” sug een van die bewonderaars.
“My oë het nog nooit so lekker gekry nie!”..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.