Sosiale media is ’n bokskryt

VERDRAAGSAAMHEID

Sosiale media is ’n bokskryt

Die aard van enige ‘bespreking' op sosiale media is aanvallend en uitsluitend. Is dit die moeite werd om daar te baklei, wonder SUE DE GROOT.

ONTHOU julle nog vir Faith Popcorn, die beroemde trends-ontleder? ’n Paar jaar gelede het sy voorspel mense gaan hulleself na binne keer en meer by die huis bly.

Sy het dit “cocooning” genoem en vir ’n lang tyd was die woord boaan die wiggelaars se treffersparade.

Sy was toe reg, hoewel sy nie kon voorsien dat haar voorspellings ’n hupstoot van ’n pandemie sou kry nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.