EEN blok van Martelize en haar Marius se huis af, naby ’n gunsteling-kuierplek van hulle, Laborie, draai ek in Picardiestraat af. Voor my steek die Taalmonument uit.
Dis nou al lank wat ek Martelize Brink, aanbieder op RSG se middagprogram, Driesestig, se lekkertes op Instagram sien: vis, steak, lemoenkoek, gerookte hoender, gebraaide slaaiblare oor vuurwarm kole (gebraai met olyfolie, sout, peper, suurlemoensap, appelasyn). Sy het reeds ’n kookboek op haar kerfstok, Martelize kook! Jy’s genooi en hierna het sy gesweer nooit weer nie. So hoe dan nou?
“Ja skat, ek skryf al weer ’n kosboek. Sy voorlopige titel is Martelize braai."..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.