DIE driejarige Mynhardt is heeltemal bekoor deur wit aspersies. Ander kinders wou sjokolade eet, maar nee. As tiener ontdek hy toe ook die wonder van groen aspersies.
Deesdae is aspersies sy numero uno-bestanddeel. “Dis veelsydig, gesond en lekker. Én niks klop die reuk nie. Soos soet kweekgras langs die damme van die Oos-Vrystaat," stap sy onthoue terug.
Daar was ’n speelstofie in die Engelse kleuterskool, “’n magical plek waar (sy) kos vibes eintlik gas gekry het," vertel hy. Hy kom uit ’n tipiese gasvrye boeregesin en sy ma, Winnie, kon kook dat dit stoom teen die gesellige en waardige sandsteenhuis se kombuisvensters...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.