Philip Roth is ’n besonder produktiewe skrywer wat die Amerikaanse geskiedenis, seksualiteit, familielewe en psigoanalise onder die loep neem. Met meer as 30 boeke op sy kerfstok is hy waarskynlik die mees uitdagende skrywer van sy generasie. Daar word ook verwys na sy “ferocious energy” (David Gooblar) en foto’s wys dat hy ’n man is wat nie nonsens vat nie. Wrewelrig. Iesegrimmig.
Skynbaar het dit hom gekwel dat hy telkens die Nobelprys nie gewen het nie; anders as sy vriend Saul Bellow. Jaar ná jaar met die trein na die uitgewer gery, teruggegaan: teleurgesteld. Tog is hy veel bekroon en het selfs die Kafka-prys verower...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
HAMBIDGE PRYS EN PIETS
’n Rak met Roth-romans – ondanks misoginie
JOAN HAMBIDGE lees steeds hierdie omstrede Amerikaanse skrywer.
Deel
I
Philip Roth is ’n besonder produktiewe skrywer wat die Amerikaanse geskiedenis, seksualiteit, familielewe en psigoanalise onder die loep neem. Met meer as 30 boeke op sy kerfstok is hy waarskynlik die mees uitdagende skrywer van sy generasie. Daar word ook verwys na sy “ferocious energy” (David Gooblar) en foto’s wys dat hy ’n man is wat nie nonsens vat nie. Wrewelrig. Iesegrimmig.
Skynbaar het dit hom gekwel dat hy telkens die Nobelprys nie gewen het nie; anders as sy vriend Saul Bellow. Jaar ná jaar met die trein na die uitgewer gery, teruggegaan: teleurgesteld. Tog is hy veel bekroon en het selfs die Kafka-prys verower...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Waarom ons beter leef as ons voorsate
Filmmakers speel skaak met skrywers
Atwood, Pamuk en duisend-en-een nag
Madame Bovary en die Housewives
J. M. Coetzee se dubbelspel
Deel
-
Deel
Joan Hambidge
LetterkundigeJoan Hambidge is ’n letterkundige en bekroonde digter. Haar nuwe roman, Stasies, is deur Protea Boekhuis uitgegee.