Sinéad, Oppenheimer en ander nuusmakers

KERNEELS BREYTENBACH

Sinéad, Oppenheimer en ander nuusmakers

KERNEELS BREYTENBACH het 'n paar ou gunstelinge van die rak gehaal ná die skrywers se afsterwe.

DIE afgelope ruk is verskeie bome uitgekap in die woud van vriendskap om my. Dit is nooit maklik om te verwerk nie, al weet jy dikwels dat dit ’n welkome uitvlug vir die afgestorwene is. Maar rou is een van die lewenservarings waarvoor mens jou eie handboek moet bou.

Ek voel altyd dis die plig van mense wat reeds deur ’n rouproses is om ander wat swaar deurtrek daarmee by te staan en te onderskraag. Al is dit net om sekere boeke onder hul aandag te bring. Rou is ’n verkenning van eensaamheid. Niemand kan werklik jou vrag emosies help dra nie, maar boeke skep vensters in die kamer van jou verbeelding. Vensters waardeur jy kan sien, en waarin jy saans jou gesig weerkaats sal vind.

Wedersydse vertroosting..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.