MA’ DJULLE’S DIE POETS
Sing jy van blomme, of ...
ELSABÉ GROENEWALD se buurvrou raak filosofies oor afrikaners (of is dit Afrikaners?), kort ná Mandeladag. Hierdie is ons lesers se platform. Stuur jou kreatiewe bydrae aan Vrye Weekblad vir ’n kans om ’n boek te wen.
MA’ DJULLE’S DIE POETS
Sing jy van blomme, of ...
ELSABÉ GROENEWALD se buurvrou raak filosofies oor afrikaners (of is dit Afrikaners?), kort ná Mandeladag. Hierdie is ons lesers se platform. Stuur jou kreatiewe bydrae aan Vrye Weekblad vir ’n kans om ’n boek te wen.
Deel
EK staan by ant Sarie, my buurvrou met die groen vingers. Sy spuit die groente nat wat wonder bo wonder die Middelburgse ryp oorleef. “Ek’s mal oor afrikaners,” sê sy. “Kén jy ’n afrikaner?”
Ek’s bietjie huiwerig om te antwoord. Eergister was Mandeladag, en ek ken ant Sarie nog nie so goed dat ek kan weet in watter rigting sy nou praat nie.
“Hulle kom mos in allerhande kleure. Geel, oranje, goud, ligrooi ... álmal afrikaners…” mymer sy. Ek is verlig – sy praat van blomme. Natuurlik. Ons staan dan in die tuin! Hoe dom van my...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Hou bene, hou!
Tant Drieka was arm, maar skoon
Kortverhaal: Die doula
Die dassie-adder
Vorm vir informasie van ’n sterfgeval
Deel
-
Deel