FANIE VILJOEN was nie lief vir skool nie. Om die waarheid te sê, hy het niks van skool gehou nie. Elke jaar ’n nuwe onderwyser, met meer en moeiliker werk, nuwe klasmaats en ander vakke. Hy hou nie van verandering nie, en ja, hy was nog altyd maar ’n outsider. Die stilste kind in die klas, sê die sertifikaatjie wat hy aan die einde van standerd 6 by sy klasmaats gekry het. ’n Dromer wat meer as enigiets anders kuns wou doen.
Sy veilige hawe was dan ook die kunsklas – ’n plek waar hy pouses en ná skool saam met enersdenkende kinders, soos die befaamde Theo Kleynhans, sy tyd kon verwyl. Met ’n bloedjong, skaam kunsjuffrou wat hulle na uitstallings gevat het, gebloos het as sy onbehoorlike kunsprentjies in die klas moes wys en wat onbewustelik die droom van ’n kreatiewe bestaan in die jong Fanie wakker gemaak het.
Skryf was nie daai tyd op die kaarte nie – hy het in matriek Kringe in ’n bos een kyk gegee en gewonder waar op aarde kry ’n mens al die woorde om so ’n storie te skryf; hy sukkel dan met ’n opstel van net langer as ’n bladsy. “En,” lag hy, “watter skrywers kom in elk geval uit Welkom?” ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
HY SKRYF VIR DIE KIND IN HOM
Stilste kind met die storiestem
NADINE PETRICK het met die veelbekroonde skrywer Fanie Viljoen gesels.
Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Papa se Berlyn in die dae van Hitler
Verdwaalde spoke en prostitute in foonhokkies
Verbeelding op die spektrum
Dobrou Noc, Milan Kundera
Sorrie, Lorrie, miskien verstaan ek nie
Deel
-
Deel
Nadine Petrick
SkrywerNadine Petrick is ’n kinder- en jeugboekbemarker, bibliofiel en liefhebber van skaaptjops. Sy skryf ook al vir byna 30 jaar.