’N KARAKTER vertel van ’n vrou wat ’n swak prognose kry. Die pasiënt dring aan op ’n tweede opinie. “You’re ugly, too,” voeg haar dokter terstond by. ’n Ander karakter se letsel is voorkanker: “‘Precancer? […] Isn’t that … like life?’” Haar dokter neem haar aan die gewrig: “It is like life, but it’s not necessarily life”.
Lorrie Moore se karakters probeer vergeefs om skadelike inligting en emosionele onderstrominge met aforismes, kwinkslae en taalspeletjies af te wend of te besweer. Bedenklike grappies ten spyt, wil mens graag vertoef in die gedeelde bewussyn van hierdie vreemde voëls, meestal migrante wat hulle uit New York in ballingskap in provinsiestede in die Midde-Weste bevind. Die bemoeienisse en ingesteldheid van Sidra, ’n B-grade-akteur in “Willing” (uit Birds of America) is ook dié van Agnes, Abby, Cal, Olena, Therese, Gerard, Benna, Berie, ensovoorts. In ’n neutedop:
Her life had taken on the shape of a terrible mistake. She hadn’t been given the proper tools to make a real life with, she decided, that was it. She’s been given a can of gravy and a hairbrush and told, “There you go.” She’d stood for years, blinking and befuddled, brushing the can with a brush...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
VAN DIE LORRIE AFGEVAL
Sorrie, Lorrie, miskien verstaan ek nie
LOUIS GAIGHER het Moore met vreugde begin lees toe hy 19 was, maar haar werk in hierdie eeu stel hom teleur.
Deel
’N KARAKTER vertel van ’n vrou wat ’n swak prognose kry. Die pasiënt dring aan op ’n tweede opinie. “You’re ugly, too,” voeg haar dokter terstond by. ’n Ander karakter se letsel is voorkanker: “‘Precancer? […] Isn’t that … like life?’” Haar dokter neem haar aan die gewrig: “It is like life, but it’s not necessarily life”.
Lorrie Moore se karakters probeer vergeefs om skadelike inligting en emosionele onderstrominge met aforismes, kwinkslae en taalspeletjies af te wend of te besweer. Bedenklike grappies ten spyt, wil mens graag vertoef in die gedeelde bewussyn van hierdie vreemde voëls, meestal migrante wat hulle uit New York in ballingskap in provinsiestede in die Midde-Weste bevind. Die bemoeienisse en ingesteldheid van Sidra, ’n B-grade-akteur in “Willing” (uit Birds of America) is ook dié van Agnes, Abby, Cal, Olena, Therese, Gerard, Benna, Berie, ensovoorts. In ’n neutedop:
Her life had taken on the shape of a terrible mistake. She hadn’t been given the proper tools to make a real life with, she decided, that was it. She’s been given a can of gravy and a hairbrush and told, “There you go.” She’d stood for years, blinking and befuddled, brushing the can with a brush...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Briljante en bekoorlike familiememoires
Javier Marías én Tomás se laaste hoera
Janet Malcolm: Voyeuristiese agie en groen borde
Deborah Levy se dubbelspel en talismans
’n Eeu van die manjifieke Paula Fox
Deel
-
Deel
Louis Gaigher
LetterkundekennerLouis Gaigher werk in die boekbedryf as redakteur en regte-spesialis.