Sirkusaap vir ryk boekdiewe

GEEN WAG VOOR DIE MOND

Sirkusaap vir ryk boekdiewe

HERMAN LATEGAN wens hy kon by boekpraatjies saggies fluister oor intertekstualiteit, Jacques Derrida en die blommotief in die werke van Elisabeth Eybers.

HOEKOM vind die meeste skrywers boektoere onaangenaam en senutergend? Veralgemeen ek? Moet ek liewer sê sommiges?

Laasgenoemde sluit my in. Dit gesê, geen uitgewer het my al gedwing om iewers te gaan praat nie; ek is altyd gevra of ek wil gaan.

Dan sleep ek maar my moeë lyf uit en gaan pronk en praat omdat ek tog wil hê die boek moet verkoop. Dit is egter ’n Pyrrhusoorwinning, want die sielkundige en emosionele uitputting, asook die fel kritiek en uittarting waaraan jy onderwerp word, is uitmergelend en beslis nie goed vir ’n reeds fragiele selfbeeld nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.