“ONS moet definitief hierdie onderhoud afskop met die storie van jou wat met ’n olifant dans.”
Wie is ek dan nou om die skriftelike versoek van die skrywer teen te staan? Die feit dat ék met ’n olifant (nie ’n regte een nie) gedans het, het ’n bloue duit met Sven Axelrad se boek, Buried Treasure, uit te waai en nog minder met die skrywer self. Maar die lawwe woordewisseling was tóg aanduidend van wat ek te wagte sou wees in die onderhoud wat ek later met hom sou voer: ’n speelsheid; ’n sin vir humor, ironie. Dit als groei geil deur die gesprek, nes in die boek. En net soos die lieflike karakter Augustine se blomme wat hy skelm op ou grafte in die fiktiewe dorpie Vivo kweek.
Maar hoe langer ons gesels en hoe dieper ek grawe, hoe donkerder en hoe meer kompleks raak dit. Beslis interessanter. Dis amper soos om ’n graf oop te krap, net om te besef dat die bene en geroeste horlosies en die spook wat jy vind, nie behoort aan die mens wie se naam op die graf staan nie. Jy vind iets heel anders. Nés in die boek...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
BURIED TREASURE
Verdwaalde spoke en prostitute in telefoonhokkies
NADINE PETRICK het met Sven Axelrad gepraat oor sy koorsdroom van ’n debuutroman.
Deel
“ONS moet definitief hierdie onderhoud afskop met die storie van jou wat met ’n olifant dans.”
Wie is ek dan nou om die skriftelike versoek van die skrywer teen te staan? Die feit dat ék met ’n olifant (nie ’n regte een nie) gedans het, het ’n bloue duit met Sven Axelrad se boek, Buried Treasure, uit te waai en nog minder met die skrywer self. Maar die lawwe woordewisseling was tóg aanduidend van wat ek te wagte sou wees in die onderhoud wat ek later met hom sou voer: ’n speelsheid; ’n sin vir humor, ironie. Dit als groei geil deur die gesprek, nes in die boek. En net soos die lieflike karakter Augustine se blomme wat hy skelm op ou grafte in die fiktiewe dorpie Vivo kweek.
Maar hoe langer ons gesels en hoe dieper ek grawe, hoe donkerder en hoe meer kompleks raak dit. Beslis interessanter. Dis amper soos om ’n graf oop te krap, net om te besef dat die bene en geroeste horlosies en die spook wat jy vind, nie behoort aan die mens wie se naam op die graf staan nie. Jy vind iets heel anders. Nés in die boek...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Verbeelding op die spektrum
Javier Marías én Tomás se laaste hoera
Verlies, vervreemding en literêre moord
Uit die kloue van ’n kultus
Om jou ’n renoster te verbeel
Deel
-
Deel
Nadine Petrick
SkrywerNadine Petrick is ’n kinder- en jeugboekbemarker, bibliofiel en liefhebber van skaaptjops. Sy skryf ook al vir byna 30 jaar.