In ons land is niks eenvoudig nie. Hoe skryf jy 'n storie oor stropers en 'n spesie aan die uitsterf sonder om te preek of kant te kies? Hoe beleef jy die werklikheid deur 'n renoster se oë?
DIE Duitse filosoof Immanuel Kant het gereken ons kan nooit 'n objek self, das Ding an sich, ken nie, net die voorkoms daarvan, die manier waarop dit op ons sinne inspeel.
Die Franse skilder Magritte het 'n pyp geskilder met die woorde daarby: “Hierdie is nie 'n pyp nie." Want die woord is nie die ding nie en die kaart is nie die gebied nie.
Dit laat my dink aan renosters. Op die rand van uitwissing het hulle simbole geword, verteenwoordigend van 'n bestaan wat ons nooit kan kleinkry nie. Dit was nog altyd so. Die idee van renosters het mense vanaf die vroegste tye aangegryp...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
DECIMA
Om jou ’n renoster te verbeel
In ons land is niks eenvoudig nie. Hoe skryf jy 'n storie oor stropers en 'n spesie aan die uitsterf sonder om te preek of kant te kies? Hoe beleef jy die werklikheid deur 'n renoster se oë?
Deel
DIE Duitse filosoof Immanuel Kant het gereken ons kan nooit 'n objek self, das Ding an sich, ken nie, net die voorkoms daarvan, die manier waarop dit op ons sinne inspeel.
Die Franse skilder Magritte het 'n pyp geskilder met die woorde daarby: “Hierdie is nie 'n pyp nie." Want die woord is nie die ding nie en die kaart is nie die gebied nie.
Dit laat my dink aan renosters. Op die rand van uitwissing het hulle simbole geword, verteenwoordigend van 'n bestaan wat ons nooit kan kleinkry nie. Dit was nog altyd so. Die idee van renosters het mense vanaf die vroegste tye aangegryp...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Ek het ophou waarheid skryf
Walter Meyer se onmoontlike blou lug
Waar is al die blomme heen?
Ons is almal vlugtelinge, vreemdelinge, bywoners
’n Wêreld waar bots regeer en blomme nie bot
Deel
Deel
Volgende artikelDeborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy is ’n voormalige redakteur by ’n uitgewer, Protea Boekhuis, en was al boekresensent van die jaar.