EK het in ’n leeshuis grootgeword en gevolglik self vroeg geleer lees – afgekyk oor my ouer broer se skouer en stadigaan sy Baas en Mossie begin ontsyfer. ’n Ouer niggie se versameling Saartjie-boeke het hul pad na ons huis gevind, en my eerste volwaardige deurgeleesde boek (sonder prentjies!) was Saartjie se Slim Plan.
En ek was verslaaf. Ek wou nooit weer ophou lees nie.
Ek het blitsig gevorder van Saartjie Baumann na Trompie, Jasper, Keurboslaan, Maasdorp. In die 1980's was my boekrakke gevul met Elsabe Steenberg en Maretha Maartens. Die beleid in ons huis was jy mag enige boek van die rak afhaal en lees. So het ek gou die “jeuglektuur” verruil vir grootmensboeke. Ek het ’n spul boeke heeltemal te vroeg in my lewe aangepak, en beslis van te veel daarvan te min verstaan...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
TOE ALS GROEN WAS
Kind ontsnap uit die kloue van ’n kultus
MARELI STOLP het vir die eerste keer in 'n lang tyd jeugfiksie gelees en was aangenaam verras.
Deel
EK het in ’n leeshuis grootgeword en gevolglik self vroeg geleer lees – afgekyk oor my ouer broer se skouer en stadigaan sy Baas en Mossie begin ontsyfer. ’n Ouer niggie se versameling Saartjie-boeke het hul pad na ons huis gevind, en my eerste volwaardige deurgeleesde boek (sonder prentjies!) was Saartjie se Slim Plan.
En ek was verslaaf. Ek wou nooit weer ophou lees nie.
Ek het blitsig gevorder van Saartjie Baumann na Trompie, Jasper, Keurboslaan, Maasdorp. In die 1980's was my boekrakke gevul met Elsabe Steenberg en Maretha Maartens. Die beleid in ons huis was jy mag enige boek van die rak afhaal en lees. So het ek gou die “jeuglektuur” verruil vir grootmensboeke. Ek het ’n spul boeke heeltemal te vroeg in my lewe aangepak, en beslis van te veel daarvan te min verstaan...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Orgasmes wat reënwoude laat opspring
Die bardo van bloubal April
Woorde wat rol soos albasters deur lig, donker
Deborah Levy se dubbelspel en talismans
Walter Meyer se onmoontlike blou lug
Cormac McCarthy en ’n giftige geweld
Deel
-
Deel
Mareli Stolp
SkrywerMareli Stolp is ’n musikant, onderwyser en vryskutskrywer met ’n musiekgraad van die Konservatorium van Amsterdam en ’n PhD van die Universiteit Stellenbosch. Sy lees reeds die afgelope 36 jaar sonder ophou en hoop om so aan te hou.