Woorde wat soos ’n sagte gebed aan my hart kom klop ...

ALLEDAAGSE WOORDE

Woorde wat soos ’n sagte gebed aan my hart kom klop ...

ANNELIESE BURGESS vertel van 'n verstommende boek waarop sy (heel per ongeluk) afgekom het met delikate, maar diepsnydende dialoog tussen die woorde wat ons gebruik en die emosies wat dit beskryf. Die versameling essays deur die digter en filosoof David Whyte is gelewer met 'n opwekkende intellektuele elegansie en sensitiwiteit vir die menslike gees.

DIT is 'n Saterdagoggend. Ek kyk vir die blouapies wat rumoer in die koejawelboom voor my kamervenster en probeer skryf aan die boek wat nou al twee jaar soos lood in my kop lê.

My WhatsApp pieng met 'n boodskap van 'n kollega.

... if you wanted
to drown you could,
but you don’t
because finally
after all this struggle
and all these years
you simply don’t want to
any more
you’ve simply had enough
of drowning
and you want to live and you
want to love and you will
walk across any territory
and any darkness
however fluid and however
dangerous to take the
one hand you know
belongs in yours...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.