Woorde van die lyf soos soekende vingers tussen kaal blaaie

NEUROTIES TOT EROTIES

Woorde van die lyf soos soekende vingers tussen kaal blaaie

Dertig jaar nadat sy Erica Jong se Fear of Flying vir die eerste keer gelees het, verwonder ANNELIESE BURGESS haar opnuut oor ons ryk en komplekse erotiese landskappe, en wonder ook sommer hoekom ons steeds sukkel om openlik en sonder skaamte oor begeerte te praat.

DAAR is die fisiologie van seks en die repertoire van tegniek. Die doen. En dan is daar die dink. Die diep, ryk landskap van ons begeerte, sensuele verbeelding en erotiese intelligensie. Die Nobelprys-bekroonde Mexikaanse digter Octavio Paz sê erotika is die poësie van die liggaam, soos poësie die erotisme van taal is.

“Soos 'n gedig is dit nie lineêr nie, dit kronkel en draai ... wys ons wat ons nie sien met ons oë nie, maar met die oë van ons gees. Erotika openbaar vir ons 'n ander wêreld, binne die wêreld."

Die befaamde psigoanalis Esther Perel sê erotisme is seksualiteit wat deur ons verbeelding omvorm word. “Flirtasie, verlange en afwagting" speel 'n groot 'n rol, sê sy...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.