Die Boertjies wóél op Amerikaanse plase

SEISOENSWERK

Die Boertjies wóél op Amerikaanse plase

In 2022 het net minder as 10 000 Suid-Afrikaners op plase in die VSA gewerk. Dit is ’n viervoudige toename oor die afgelope ses jaar. PIETER VAN DER MERWE het gaan uitvind hoekom Suid-Afrikaners so in aanvraag is as seisoenswerkers en hoe hulle dit ervaar.

TOE Michael Taljaard in 2016 die laaste keer by die Hoërskool Zeerust se hekke uitstap, het hy geweet sy dae in ’n klaskamer is verby. Hy sou nie gaan studeer nie. Dit was tyd om te werk.

Dit het egter nie so maklik gekom nie. Die meeste werkgewers wou nie iemand jonger as 25 aanstel nie, sê Taljaard (26). Dis toe dat sy vrou – toe nog sy meisie – begin google het vir boere in Amerika wat na seisoenswerkers op soek is.

Taljaard, wat tot in daardie stadium van sy lewe baie tyd op plase deurgebring het, het een onderhoud met ’n graanboer in Noord-Dakota gehad en ongeveer ’n maand later was hy op ’n vliegtuig op pad na die VSA. Dit was in 2017...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.