MEMOIRES
Ons bak onder ’n bloedrooi son
Daar verskyn sporadies boeke wat die skoonheid en die waansin van ons bestaan saamvat. Annemarié van Niekerk se eerlike, weerlose verslag van haar jeugjare in Suid-Afrika is een van hulle. Hier kom ’n ding, sê DEBORAH STEINMAIR.
MEMOIRES
Ons bak onder ’n bloedrooi son
Daar verskyn sporadies boeke wat die skoonheid en die waansin van ons bestaan saamvat. Annemarié van Niekerk se eerlike, weerlose verslag van haar jeugjare in Suid-Afrika is een van hulle. Hier kom ’n ding, sê DEBORAH STEINMAIR.
Deel
EK het verlede jaar die finale proewe van Annemarié van Niekerk se memoires, Om het hart terug te brengen, in Nederlands gelees. Dit het my oorrompel. Dis tegelyk panoramies wyd en dit zoem tot in die fynste ontsteltenis in op besonderhede.
Dis pas aangekondig dat Van Niekerk met hierdie boek die Henriëtte Roland Holstprys vir “Betrokken Letterkunde” gewen het.
'n Plaaslike uitgewer, Tafelberg, het dit opgeraap en in Afrikaans laat vertaal as Onder ’n bloedrooi hemel. Daniel Hugo het die terugverwerking na Afrikaans in noue samewerking met die skrywer behartig. Hierdie boek gaan opslae maak, om die regte redes...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Walter Meyer se onmoontlike blou lug
Waar is al die blomme heen?
Ons is almal vlugtelinge, vreemdelinge, bywoners
Seuntjie in sepia teen die klipmuur in Clarens
Vroue wat nie aan verwagtings voldoen nie
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.