Kunsmatige intelligensie is beter as geen intelligensie

NO MOMENT TOO SOON

Kunsmatige intelligensie is beter as geen intelligensie

Volgens TINUS HORN is kunsmatige intelligensie die enigste soort wat vir hom werk. Soveel so dat hy oortuig is dit sal vir pres. Cyril Ramaphosa ook werk.

MY seun was laas week ten minste twee keer groen om die kiewe omdat ek kunsmatige intelligensie so kwistig en skaamteloos inspan.

Ek is verstom. Hy ken my nou al iets in die 30 jaar, so mens sou dink teen dié tyd besef hy die ander soort werk nie vir my nie.

Selfs al sou hy in beginsel reg wees, hou ek voet by stuk. Ek raai hy meen kunsmatige intelligensie gaan die einde van die mensdom inlui. No moment too soon, is wat ek daarop sê. Genoeg is genoeg...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.