Twee bruilofsfeeste, een paar skoene en ’n das

WATERDIG!

Twee bruilofsfeeste, een paar skoene en ’n das

TINUS HORN vertel van twee drasties verskillende troues, een stylvol en met ’n fabelagtige mooi bruid, en die ander met Oros-pasteitjies en paartie-trieks.

’N KLEINNIGGIE van my is verlede week getroud. Sy het fabelagtig mooi gelyk; soveel so dat geen enkele mens op my spoggerige das kommentaar gelewer het nie.

Iemand wat skuins agter my by die tafel met die versnaperinge gestaan het, het wel redelik hard aan die persoon langs haar gefluister: “Is daai plastiekskoene?” Die een wat gevra het, is my dogter. Die ander een is my seun.

Dit het gebeur terwyl ons gewag het dat die bruidspaar en hulle ouers en ander hooggeplaastes terugkom van ’n fotosessie, met die son wat verruklik sak agter die Bolandse berge...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.