Polisie smee ’n blink plan teen slapeloosheid

HOE OM BOOSDOENERS TE VERMY

Polisie smee ’n blink plan teen slapeloosheid

TINUS HORN skryf oor die voormalige goudstad se nuwe burgemeester, polisiekantore wat saans hulle deure sluit, en hoekom hy Johannesburg vir die Overberg verruil het.

EK was die naweek op ’n feitesending in Johannesburg. Ek moes uitpluis hoe die nuwe burgemeester aan sy werk gekom het, en kyk of my seun reg is oor my geboortestad: Die mense daar wat jou nie wil vermoor nie, is baie gaaf.

Hy is vooruit, as ’n tipe verkenner, sodat hy aanbevelings kan doen oor plekke waar daar ’n sterk polisieteenwoordigheid is. Dit is welbekend dat die polisie plekke waar boosdoeners werksaam is vernuftig vermy.

Die wetstoepassers in Johannesburg en Gqeberha stry soos kleuters oor wie hierdie wenstrategie uitgedink het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.