DIE Engelse het in 1582 die Nederlandse woord “koffie”, wat gekom het van die Turkse “kahve”, wat op sy beurt weer geleen is van “qahwah” van die Arabiere, vertaal as “coffee”.
’n Duitse dokter, Leonhard Rauwolf, het dié drankie in die 16de eeu soos volg beskryf:
“’n Drank so swart soos ink, nuttig teen talle siektes, veral dié van die maag. Sy verbruikers neem dit in die oggend, eerlikwaar, in ’n porseleinbeker wat rondgestuur word en waaruit elkeen ’n koppie vol drink.”..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.