Dalk het ek gesemigreer, maar ek het ook na ’n voorvaderlike...

SEMIGRASIE SUIDWAARTS

Dalk het ek gesemigreer, maar ek het ook na ’n voorvaderlike heenkome teruggekeer

Dinge is selde eenvoudig in Suid-Afrika – en dit kan beslis gesê word van die nuwe vlaag van suidwaartse semigrasie, skryf ISMAIL LAGARDIEN.

EK het diep oor die semigrasiekwessie nagedink wat verlede maand weer die nuusopskrifte gehaal het. “Semigrasie” verwys hier na die nuwe groot trek suidwaarts, van Suid-Afrika se “hinterland” terug na die Kaap, veral Kaapstad, glo deur misnoegde wittes wat wegvlug van “African nationalism” in die noordelike provinsies. Semigrasie – ons kan nou maar die aanhalingstekens weglaat – is intraland-hervestiging, teenoor emigrasie na ’n ander land.

Maar met die nuwe trek is dinge nie so eenvoudig soos wat dit dalk voorkom nie. Dit is nooit nie, is dit?

Twee vrae kom na vore. Die eerste is histories en het te doen met (kom ons noem dit) ’n nuwe vlaag van setlaarkoloniale migrasie na Afrika se dieper suide – met swaar voorbehoude. Die tweede is polities en ekonomies, en kan nie van geskiedenis geskei word nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.